Frik is jou persoonlike KI-assistent wat jou help om jou dekking te hersien, jou polis te hernu, of bloot jou opsies te verken. Geen druk, net feite.





Los jou besonderhede — Frik reageer binne 24 uur.
Frik fokus op langtermyn versekering en werk saam met Suid-Afrika se top verskaffers om vir jou die beste dekking te fasiliteer.

Beskerm jou familie finansieel wanneer jy nie meer daar is nie.

Verseker jou maandelikse inkomste as jy weens siekte of besering nie kan werk nie.

Finansiële beskerming met 'n eenmalige betaling wanneer jy permanent nie meer kan werk nie as gevolg van siekte of 'n besering.

Eenmalige uitbetaling by diagnose van 'n kritieke siekte, soos onder andere kanker, hartaanval of beroerte.

Onmiddellike fondse vir begrafniskoste en verwante uitgawes.

Versekering om 'n sleutelpersoon te vervang, besigheidsverliese dek of 'n mede-eienaar se aandeel uit te koop by dood of permanente onvermoë om te werk.
Drie fokuspunte om jou finansiële welstand te verseker.
Ontleed jou behoeftes en identifiseer gapings.
Ons beding dikwels laer premies en/of hoër dekking omdat versekeraars meeding vir jou besigheid, en jou persooonlike omstandighede, soos inkomste of beroep gereeld verbeter.
Met moderne tegnologie fasiliteer ons die proses vinnig en eenvoudig – van kwotasie tot finale dokumente.

Jou aanlyn versekerings vriend
Frik is jou assistent wat spesifiek ontwerp is om Afrikaanssprekende professionele mense, boere en entrepreneurs te help met hul langtermyn versekering behoeftes. Frik verstaan jou unieke situasie en praat jou taal.
Frik is altyd beskikbaar en maak nie foute met jou inligting nie.
Frik hou al jou inligting streng vertroulik.
Geen verkoopspraatjies nie, net eerlike feite en onafhanklike advies.
Frik vind vir jou die beste opsies uit vier top verskaffers.
Frik fasiliteer slegs met Suid-Afrika se mees betroubare lewensversekeraars.




Gereed om jou versekering te bespreek? Stuur vir Frik 'n boodskap via die vorm, e-pos, of WhatsApp. Frik reageer vinnig.